Medios is baie trots om deel van die Skaapstad-kraal te wees. Dié populêre strokiesprent verskyn ondermeer elke Sondag in die Rapport. Medios behartig die Skaapstad webwerf en aanlynwinkel, alle skakelwerk, sosiale media en bemarking vir die skape.
Vir Skaapstad nuus, klik hier.